Steven Bochco | |
Geboorte | 16 Desember 1943 New York Stad |
---|---|
Sterfte | 1 April 2018 (op 74) Los Angeles, Kalifornië, V.S.A. |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Lewensmaat | Gabrielle Levin (1964–1969) Barbara Bosson (1970–1997; 2 kinders) Dayna Kalins (2000–nou) |
Beroep(e) | Draaiboekskrywer, vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Steven Bochco (1943-2018) was ’n Amerikaanse draaiboekskrywer en vervaardiger van TV-programme. Hy het talle gewilde reekse ontwikkel, soos Hill Street Blues, LA Law, NYPD Blue en Murder One.[1] Hy was ook vir skouspelagtige flaters, soos Cop Rock, verantwoordelik.[2] Bochco het verskeie pryse vir sy werk ontvang, waaronder 'n Emmy vir sy skryfwerk in 1981 en in 1987.